Afbakening Graad 7 Maart 2014 - School of Achievement


    Afbakening Graad 7 Maart 2014 5 Maart 2014 Woensdag: Wiskunde Leer die voorbeelde en aktiwiteite van die volgende: • Afronding • Faktore en veelvoude • Eksponente • Meetjunde van die reguitlyn • Konstruksie van meetkundige figure 6 Maart 2014 Donderdag: Lewensorïentering • Selfbeeld • Verandering in seuns en meisies o Venn-diagram


    PDF Document: