Inhoud van Module 4 - citrusresourcewarehouse org za


    kurkstof. Hierdie verdikkings staan as kaspariese stroke bekend. Die korteks het verskeie funksies, onder andere: Dit laat diffusie van water, minerale soute en suurstof van die wortelhare na binne toe Die berging van voedselreserwes, veral stysel Die vervoer van water en soute van wortelhare na middel van die wortel


    PDF Document: